+
-

Ek Lewe

Karen Zoid

Text File

Credit goes to freakazoid who tabbed this song #----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## SONG: ek lewe live ARTIST: karen zoid ALBUM: media TYPE: Guitar Tablature TABBED BY: freakazoid EMAIL: chrisnaherbst@gmail.com chords used G... D C e:|-3-| |-0-| |-2-| a:|-2-| |-0-| |-4-| d:|-0-| |-0-| |-4-| g:|-0-| |-2-| |-3-| b:|-3-| |-3-| |-2-| e:|-3-| |-2-| |-2-| onthou by die D add die pinkie op die 6 de snaar fret 3 vir cool extra effect amper die selfe strumming ritme as 20 jaar ek lewe INTRO: G.. x 4 G D dag vir dag dreun ritme om my heen C G voel die ure vol, en tog alleen C maar jou blik verslaan my vrese G son saffierm lag in jou wese D G bring geluk wat lank verlore was CHORUS C ek lewe G gemaak om na liefde te strewe D op vlerke van vriendskap te swewe G sonder vrae oor wat more mag bring C G ek lewe, verstape van droom en van vrede D die vreugde van leef in die hede G dat ek hier is vir 'n rede D die vrae was soos skadus binne my C G deur die ligte lag, en antwoord jy C en ek sien die sonverhale G in jou oe, nuwe tale D G lees die storie van 'n weer begin CHORUS C ek lewe G gemaak om na liefde te strewe D op vlerke van vriendskap te swewe G sonder vrae oor wat more mag bring C G ek lewe, verstape van droom en van vrede D die vreugde van leef in die hede G dat ek hier is vir 'n rede ooohohooo REPEAT CHORUS die is 'n great sing along song weergawe van ek lewe met 'n karen zoid touch, en word by die live gigs gespeel. voel vry om my te kontak indien daar enige vrae is met die tab. my email adress is chrisnaherbst@gmail.com
chord popup kanux