Alles Is Ok by Zinkplaat Alles is OK G Jou dag was goor D want jou girl het jou gedrop EM Jy't rugby gespeel C en jou skouer gepop En al jou cd's is gesteel al jou Valiant en Koos Vir Kersfees kry jy Patricia Lewis Dan sing jy G D Alles is OK, alles gaan verby EM C die lewe is te kort om suur te word G D Alles is OK, alles gaan verby EM C die lewe is te kort om suur te word G D EM C G D EM C Want alles is OK en alles gaan verby G D EM C die lewe is te kort om suur te word G D EM C Die lewe is te kort om suur te word Jy't jou pa se kar afgeskryf te veel bier in die lyf Die pregnancy test is blou en jy't gedink sy is safe En jy't die kunstefees gemis want jou ouma het verjaar Toe jy terugkom hoor jy almal was daar En dit was die party van die jaar!! Dan sing jy G D Alles is OK, alles gaan verby EM C die lewe is te kort om suur te word G D Alles is OK, alles gaan verby EM C die lewe is te kort om suur te word G D EM C G D EM Want alles is OK en alles gaan verby G D EM C die lewe is te kort om suur te word G D EM C Die lewe is te kort om suur te word Gedoen deur: Anneke Basson Dis my siening van die lied en ek is jammer as dit sleg klink vir jou. Enige raad stuur asb. na www.boombas@yahoo.com Done by: Anneke Basson This is my version of the song and I'm sorry if it doesn't satisfy you. Send any advice to www.boombas@yahoo.com www.TAB6.com