+
-

Halley Se Komeet

Robbie Wessels

Text File

For some Afrikaans People South African Artist --------------------------------- Robbie Wessels - Halley Se Komeet --------------------------------- Standard Tuning Intro: Am G F Am G F As ek net meer kan droom Am G Van die wind in die takke Am G F Van die ou wilgerboom op die plaas Am G F Am G Ek sal alles verruil om weer Sondag na kerk Am G F Saam met Remi te huil vir oulaas Koor: Am F Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis C G Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys Am F Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk C G Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik Am F Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim C G As Heidi se oupa net sy snor wil trim Am F Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel C G Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel C F C Mamma kook vir ons bokmelk vanaand F C Smelt vir ons kaas in die pan F C F C Vertel vir my weer hoe kry Heidi so seer F C G En waar kom Tautau vandaan Am G F As ek net weer kan glo Am G Soos 'n kind kan vertrou Am G F Daar is engele daar bo wat ons bless Am G F As ek net weer kan kyk Am G Hoe die vlei begin loop Am G F En hoe jou mielies weer mooi lyk John West Koor: Is Remi se apie dan dood Of speel hy nogsteed toneel Pa is Nonna al terug Is dit reen in die lug Of het ek myself weer verbeel Koor: Woorde en musiek: Robbie Wessels robbiewessels.com
chord popup kanux