+
-

Liefde Uit Die Oude Doos

Koos Kombuis

Text File

Artist : Koos Kombuis Song ; Liefde uit die oude doos Standard Tuning EADGBE Intro Pick Randomly : Dm Am Dm Am C G E x 2 Verse 1 Dm Am Ek wil lewe in jou skaduwee Dm Am Ek wil jou blik oor alles voel C G Elke oggend as die son opkom E Oor my bed en kas en stoel. Verse 2 Dm Am ek wil weet net hoe en wat jy is Dm Am ek wil jou fynmaal op die wal C G ek wil jou rook soos goeie kruie E uit die diepste diepste dal Chorus G Bm ek wil jou dophou as jy luister Em na die woorde van matrose C G ek wil saamgaan op jou strooptog ek wil deel in jou sigose D Em kuns is edel, kuns is boos kuns is nogtans skadeloos C kind van sonde kind van troos kind van liefde uit die oude doos G D C liefde uit die oude doos G D Bm C liefde uit die oude, oude doos G D C liefde uit die oude doos G D Em Liefde uit die oude doos
chord popup kanux