+
-

Engel

Karen Zoid

Text File

Artist : Karen Zoid Song : Engel Album : Afrikaners is plesierig Tabbed by : Gert ( gjroos7@hotmail.com ) The A* is a normal a, with your last finger on fret3 - b e--|-----------|-------- b--|-------o---|-o------ g--|----o------|-------- d--|-o---------|-------- a--|-----------|-------- e--|-----------|-------- Intro ( Pick randomly ) : D A/A* G A/A* D x2 Verse 1 D A A* G Ek het vriende wat ek sien A A* D ek is verslaaf aan nikotien D A A* G Ek hou van karre wat kan ry A A* D ek huil gewoontlik as ek baklei D A A* G Ek het gedog dat dit sou reen A A* D toe word ek stil en wag aleen A A* G A A* D tot jy kom klop het hier aan my deur A A* G A A* D A A* G A A* Verse 2 D A A* G Ek het 'n dak bo-oor my kop A A* D ek in die winter laaik ek sop D A A* G Ek raak benoud wanneer hy luister A A* D net soos wanneer mense fluister D A A* G Ek wonder of jy sal onthou A A* D dat jou woorde aan my klou A A* G A A* D as jy my insluk sonder om te kou A A* G so ek skreeu 'n song vir jou my lief A A* D bly nog 'n rukkie asseblief A A* G want as ek sing dan sing jy saam A A* D in 'n droom roep ek jou naam A A* G A A* D A A* G A A* Verse 3 D A A* G Ek is so dronk soos koos kombuis A A* D daar is geen swembad by my huis D A A* G My sussie bly in Potchefstroom A A* D die mense daar rook almal boom D A A* G Vier seisoene in jou traan A A* D hou my vas wanneer jy gaan A A* G A A* D en ek weer, alleen hier staan A A* G so ek skreeu 'n song vir jou my lief A A* D jy is 'n engel en 'n dief A A* G want as ons sing dan sing ons saam A A* D in 'n droom roep ek jou naam submitted by Gareth Bosch
chord popup kanux