+
-

Timotei Sjampoo

Gert Vlok Nel

Text File

Gert Vlok Nel - Timotei Sjampoo South African D C |-----2h3p2----------------0---------------------------------------| |---3-------3------------1---1-------------------------------------| |-------------2----------------0-----------------------------------| |-0-------------------2--------------------------------------------| |-------------------3----------------------------------------------| |------------------------------------------------------------------| D C D Wat het gebeur my pragtig daai Desembermaand C D toe ons geleef het soos jetsetters in Gordonsbaai C D C D in daai warm overpriced flat bo op die Portofino Ice Cream Parlour C D within view van die kaai. C D en die wind wat aanmekaar aai aai waai C D C en daai brief van someone uit somewhere in my hand D en die wind wat draai teen skemer aand C D van die see na die land C D C en die flat wat eensklaps soos vallende boeing plummeting to the sea D en jy wat vra why me C D en jou naak lyf skielik oor my swaai en snik why C D met jou hare in my mond soet en sag C D C D C D C soos edible underwear van aarbei en Timotei sjampoo, Timotei sjampoo, Timotei sjampoo, oesters op melba toast en perrierwater daardie laaste oggend son op die balkon en nog nie eers 8 uur nie en buite die happy screams van vakansiegangers met ice creams en jy wat skielik scream en die gordyne ruk uit hul kosyne uit en topless vries in die ruit soos 'n overexposed foto uit 'n ou familie foto-album of 'n ou magazine ek dink ek sien dit nou jy se we have lingeres in chambers by the sea maar al daai poetry shit means nothing now to me en toe't jy jou ou gordyne uitgehaal uit die laai wat jy gekoop het op 'n krismis special by Edgards in Gordonsba en die somer was in sy maai en ek wat se ek ek raai ons het gaan draai by Jane Seymore en is subsequently weer terug by Timotei sjampoo polisiesirenes daardie nag en toe crash 3.31 op die wekker en wakker was ons nee nee ek was allen ek dink ek onthou nou my lief waar was jy waar was jy want ek was so allen en buite het dit be en jou jumbo golf was gone en gone down was the moon en die pleiades middle of the night en ek wat frantically phone vanaf 'n tickeybox na die hospitaal en mumbo jumbo met 'n vakerige nurse nee nee nee jy was nie daar nie maar in die warm overpriced flat vind ek jou by die bay window met jou hande buitentoe catching the rain ek het jou gesien uithardloop se jy en smile en se bring jy goeie nuus vir my het hulle uiteindelik my lyk gekry doen my 'n guns en balsem vir my in Timotei sjampoo wat het gebeur my skugtige voortvlugtige pragtige daai ongelukkige desembermaand toe ons onsself gesien het as 'n sun setting in Gordonsbaai in daai warm overpriced flat bo-op die Portofino Ice Cream Parlour within view van die kaai Tabbed by SjoukeB Hope this is useful! For questions mail me at sjoukeb@gmail.com
chord popup kanux