+
-

Hemel Op Die Platteland Acoustic

Fokofpolisiekar

Text File

Song: Hemel op die platteland (Acoustic) Groep: Fokofpolisiekar Album: As jy met vuur speel sal jy brand Getab deur:Justin Hemel op die platteland (Acoustic) - Fokofpolisiekar e|------0-----|------0---|------0---| b|---------1-1|---------1|---------1| g|-----2--2-2-|-----2--2-|-----2--2-| d|--0---------|--0-------|--0-------| a|---0--------|---0------|---0------| e|0-----------|0---------|0---------| C G Am C F G Kan jy my skroewe vir my vasdraai? C F G Kan jy my albasters vir my vind? C Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk? F G Kan jy? Kan jy apatie spel? C F G Kan iemand dalk daai girl bel? C En vir haar se^ ek het haar nie meer nodig nie! F G Kan jy? Kan jy apatie spel? e|----0--|----0--|(Just pic this along with the words) b|---1-1-|---1-1-| g|--0---0|--0---0| d|-------|-------| a|-------|-------| e|0------|0------| Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland C Reguleer my, roetineer my F Am G Plaas my in 'n boks en merk die veilig C Stuur my dan waarheen al die dose gaan F Am G Am Stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland C Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk? F G Kan jy? Kan jy apatie spel? c G Am c G Am Dis hemel op die platteland c G Am Dis hemel op die platteland c G Am Dis hemel op die platteland Hope you njoy it! And by the way im only 14 years old.
chord popup kanux