Kinders Van Die Wind by Koos Du Plessis Official web site of this artist: http://www.koosduplessis.co.za/ G Em Ek ken 'n ou, ou liedjie C Em D Van lewenswel en wee. G Em C Van lank vergane skepe in D G die kelders van die see. (as above) Die woorde is vergete en tog die deuntjie draal. Soos vaag onthoude grepies uit 'n baie ou verhaal. (chorus) C D7 Van swerwers, sonder rigting. D G Van soekers wat nooit vind. G Em C En eindelik was almal maar D G net kinders van die wind. Gesigte, drome, name. Is deur die wind verwaai. En waarheen al die woorde is Sou net 'n kind kon raai. (chorus) Swerwers, sonder rigting. Soekers wat nooit vind. En eindelik was almal maar Kinders van die wind. [ First ever tab/chord thing, so be kind. This is a great, well-known Afrikaans song has been translated into dozens of languages. ] www.TAB6.com